Bali, Hotel Nikko Benoa Beach & Inata Bisma Resort & Spa – March 2018

Geagte Polly

Ons as “first time travelers” was erg op ons senuwees, maar ook baie opgewonde oor ons toer. Ons seun, Louis het ons egter verseker dat ons gerus kan voel met Polly in beheer van ons reelings. Hy het Polly se dienste gebruik mer die reelings van sy “honeymoon na Bali”.

Ons as nie sulke jong toeriste, het maar baie grille gehad. Polly het aan al ons vewagtinginge voldoen, en meer haar flinke reaksie elke keer as ons aan nuwe wendings in n reisplan gedink het was werklik benoemingswaardig. Die wyse waarop alles tot op die letter gereel was het ons hele ervaring onvergeetlik gemaak. Selfs toe ons reeds in Bali wou veranderinge aanbring aan ons reisplan het Polly ons vinnig te hulp gesnel met raad en bystand ten spyte van die tydsverskil.

Polly, Baie dankie vir al jou geduld en ondersteuning. Hierdie vakansie na Bali was vir my en my vrou n onvergeetlike ervaring. Die verblyf was presies wat ons wou he. Jy het werklik n gawe om mense se karakter op te som en sodoende hul behoeftes te bepaal. Ons sal die vakansie tot ons dood onthou

Weereens dankie

Louis Wessels

Read more reviews about

->

Book at this resort ...

Aloft Bali, Seminyak – Bali, Indonesia

"] 7 nights Breakfast daily from R25 135 PER PERSON SHARING
01 Sep 25 - 30 Sep 25
Bali ex Johannesburg
4-stars
View Details about Aloft Bali, Seminyak – Bali, Indonesia

The Seminyak Beach Resort – Bali, Indonesia

"] 7 Nights Bed & Breakfast from R42 975 PER PERSON SHARING
01 Jul 25 - 31 Aug 25
Bali ex Johannesburg
5-stars
View Details about The Seminyak Beach Resort – Bali, Indonesia