Seychelles, Paradise Sun – November 2017

What an amazing trip!!!!! Ek en my nuwe vrou kan nie ophou praat oor hoe epic die Seychelles was nie.

Paradise Sun was OUT OF THIS WORLD, amazing staff. Dit was insane. Snorkelling was soos die next level.

Ons het La Digue gedoen, ons het al die sister eilande geduik, nog ‘n ander eiland wat dieper in was, Ava Maria, dit was net epic, die beste weer. Alles het net so smooth gegaan – dankie vir alles wat jy gedoen het. Al die mense was so hulpvaardig. Dit was rerig soos die next level.

Dit was rerig die best vakansie ooit gewees. So, so baie dankie.

Ek het gese dat as enige van ons pelle wil travel, moet hulle van jou gebruik maak. Jy het alles so hassel free gemaak. Weereens, Paradise Sun was amazing, die staff is so vriendelik, die kos is mouth-watering, ek het soos 20kg opgetel. Alles was ongelooflik.

Alles was so worth-it gewees. Baie dankie!!! Sien uit om weer van jou gebruik te maak.

Out of this world!

Read more reviews about