Seychelles

What our happy honeymooners have to say!

Client Feedback

11
Jun

Seychelles – May 2014

June 11, 2020Stella and Corne Momberg
Good evening Edwina Thank you very much for assisting us with our awesome honeymoon package . We really had an outstanding honeymoon experience that won't be soon forgotten. Seychelles is an awesome breathtaking destination that is very highly recommended on our list of places to visit. The flight and transfers from the airport were very good and Masons travel did an excellent job with the transport, arranging for rental car and organizing of the day excursion to La Digue and Praslin. We thoroughly enjoyed the island hopping. We really enjoyed the variety of the food that the restaurant had on the buffet daily. I'm so glad we decided not to upgrade to full board because it would have been a waste of money. The breakfast buffet was more than enough and we had a light lunch or snack when we felt like it at the local restaurants and places that we visited on other excursions. We went out on a day trip with one of the locals where we had time to snorkel and had a BBQ on one of the abandoned islands. This was by far the highlight of our trip. Best fish BBQ we have ever had and the snorkelling was outstanding. We had a chat with other visitors on the Island from Dubai, Canada and Romania and they all agreed that Seychelles is by far the most expensive holiday destination. They recommended that we explore Thailand in future due to the cheap rates and the beautiful beaches and hotels they had on offer. We will most certainly start saving for this trip once our baby has arrived. Thank you once again for organizing this fantastic honeymoon package. We will send you a few pictures Kind regards Stella and Corne Momberg
11
Jun

Seychelles, Beachcomber Saint Anne Resort – 08 Mar 2016

June 11, 2020Charlie Bishop
Hi Lizelle, We had a great time! Very well organized, staff were friendly and travel arrangements went smoothly. St Anne Island is unbelievable !... we enjoyed every moment. Thanks for organizing. Kind regards, Charlie Bishop
11
Jun

Seychelles, Saint Anne Resort and Ephelia,15 Jul 2016

Hi Lizelle Dit was baie lekker gewees. Die enigste slegte gedeelte van die honeymoon was toe ons moes terug kom... Albei oorde was besonders gewees. By Constance Ephelia kon ons maklik op Mahe rondtoer deur 'n cab te huur vir die dag waar die drywer ons rondry en al die interessante plekke op Mahe wys. Ons kon self per voet gaan stap buite die resort en nuwe plekke ontdek. Dit was 'n baie lekker oord gewees met uitstekende diens en die ontbyt en aandete buffets wat ingesluit is was baie lekker. As ons moet kies sou ons se Sainte Anne was die beste van die 2 oorde gewees. Dit is meer ruim en meer privaat, veral omdat ons ons eie klein erfie en swembad gehad het. Die buffet restaurant waar ons 3 maal 'n dag kon eet was ook beter uiteengesit met die groot swembad regs langs dit. Die kelners se diens was ook beter daar. Dit was lekker gewees om op die oord se strande te loop en om die aktiwiteite te doen wat verniet was, soos bv. om op 'n boot uit te gaan en te gaan snorkel en op die see te gaan kayak. Die spa was ook baie lekker gewees by albei oorde. Die 1 voorstel was ek kan gee wat dit beter, of meer gerieflik sou maak is om slegs 1 reis agentskap te gebruik. Aangesien ons by Creole en Masons was, moes ons met albei se verteenwoordigers by die oorde reel en reis tye bevestig. Dit sou makliker gewees het as ons alles by 1 agentskap kon gehad het. Algeheel was daar geen probleme gewees nie en ons het dit vreeslik baie geniet. Ek dink nie ons kon 'n beter honeymoon gehad het as by Seychelles nie. Baie dankie vir die pakket wat jy vir ons gereel het. Sien aangeheg 'n paar highlights van ons honeymoon.
11
Jun

Seychelles, Paradise Sun – November 2017

What an amazing trip!!!!! Ek en my nuwe vrou kan nie ophou praat oor hoe epic die Seychelles was nie. Paradise Sun was OUT OF THIS WORLD, amazing staff. Dit was insane. Snorkelling was soos die next level. Ons het La Digue gedoen, ons het al die sister eilande geduik, nog 'n ander eiland wat dieper in was, Ava Maria, dit was net epic, die beste weer. Alles het net so smooth gegaan - dankie vir alles wat jy gedoen het. Al die mense was so hulpvaardig. Dit was rerig soos die next level. Dit was rerig die best vakansie ooit gewees. So, so baie dankie. Ek het gese dat as enige van ons pelle wil travel, moet hulle van jou gebruik maak. Jy het alles so hassel free gemaak. Weereens, Paradise Sun was amazing, die staff is so vriendelik, die kos is mouth-watering, ek het soos 20kg opgetel. Alles was ongelooflik. Alles was so worth-it gewees. Baie dankie!!! Sien uit om weer van jou gebruik te maak.
Open chat
How can i help you?
Hello 👋

We would be delighted to plan your honeymoon celebration.

Let us chat!