Maldives, Olhuveli Resort – 25 April 2016

Hi Lizelle,

Alles het perfek verloop baie dankie!

Olhuveli Resort is regtig verskriklik mooi en ons het elke liewe oomblik geniet.

Daar is nie eintlik een negatiewe ding wat ek kan se van die Resort of ons verblyf nie!
Dankie vir al jou hulp en ek sal defnitief met jou praat vir ons volgende trippie haha!

Vriendelike Groete

Andre Seyffert

Read more reviews about

Book at this resort ...

Sun Siyam Olhuveli, South Male Atoll – Maldives

"] 7 Nights Full-Board from R48 830 PER PERSON SHARING
11 Jan 26 - 30 Apr 26
Maldives ex Johannesburg
4-stars
View Details about Sun Siyam Olhuveli, South Male Atoll – Maldives